Nou sien ons dinge nog net vaagweg soos in ’n dowwe spieël, maar eendag sal alles vir onsglashelder wees.Nou verstaan ek net ten dele, maar eendag sal ek ten volle verstaan,net soos God my nou ten volle verstaan.