1. Al sou ek enige taal op aarde of selfs in die hemel konpraat, maar ek kom die liefde kort, het ek ’n galmende tromof ’n klinkende simbaal geword.
2. En al sou ek die gawe van profesie hê, en sou ek alle geheime kon ontrafel,en al die kennis ter wêreld hê, en al sou ek genoeg geloof hê om berge te verskuif, maar ek kom die liefde kort, sou ek ’n ronde nul wees.