1 Korintiërs 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

aan ’n volgende een die vermoë om wonders te verrig, aan ’n ander die gawe van profesie, aan nog een die vermoë om te onderskei tussen geeste, aan iemand anders die gawe van praat in tale, aan nog een die bekwaamheid om die tale uit te lê.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:8-14