1 Konings 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy antwoord: “Praat asseblief met koning Salomo, want ek weet hy sal enigiets doen wat u vra. Vra hom om Abisag, die meisie uit Sunem, vir my as vrou te gee.”

1 Konings 2

1 Konings 2:8-20