1 Konings 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal sake só verloop: Die een wat Gasael se swaard ontvlug, sal Jehu doodmaak; en die een wat Jehu se swaard ontvlug, sal Elisa doodmaak.

1 Konings 19

1 Konings 19:15-21