1 Konings 18:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die hele namiddag so aangehou totdat die tyd vir die aandoffer aangebreek het. Maar steeds was daar geen geluid nie, geen antwoord nie, niemand wat gereageer het nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:25-37