1 Konings 18:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het niemand vir u vertel van die keer toe Isebel die profete van die Here doodgemaak het nie? Ek het toe 100 van hulle in twee groepe van 50 in elkeen van twee grotte weggesteek en hulle van kos en water voorsien.

1 Konings 18

1 Konings 18:5-22