1 Konings 14:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ook manlike tempelprostitute in die land. Die Judeërs het dieselfde afskuwelike praktyke beoefen as die heidennasies wat die Here ter wille van die Israeliete uit die land verdryf het.

1 Konings 14

1 Konings 14:14-28