1 Konings 11:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het deur Midian na Paran toe getrek. Daar het nog mense by hulle aangesluit. Hiervandaan het hulle na Egipte toe gegaan, na die farao, die koning van Egipte. Hy het vir hulle woonplek, kos en grond gegee.

1 Konings 11

1 Konings 11:13-27