1 Johannes 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hieraan weet ons dat ons in ’n hegte verhouding met Hom leef en dat Hy ook in ’n hegte verhouding met ons leef: aan sy Gees wat Hy aan ons gegee het.

1 Johannes 4

1 Johannes 4:12-15