Z'kharyah 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die las van die boodskap van יהוה is teen die land van Hadrakh, met Dammesek as sy rusplek, want die oog van die mens, veral al die stamme van Yisra’el, is op יהוה gerig,

2. asook Hamat wat daaraan grens. Tzor en Tzidon, alhoewel hulle baie slim is,

Z'kharyah 9