13. Net soos wat Ek geroep het en hulle nie wou luister nie, so het hulle geroep en Ek wou nie luister nie,” sê יהוה-Tzva’ot,
14. “maar Ek het hulle met ’n stormwind verstrooi onder al die nasies wat hulle nie geken het nie. So is die land verlate agter hulle sodat niemand heen en weer gegaan het nie, want hulle het die aangename land verlate gemaak.”