Z'kharyah 13:8-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Dit sal gebeur in die hele land,” verklaar יהוה, “dat twee-derdes daarin afgesny sal word en sterf, maar een-derde sal daarin oorbly.Deut 30:15-20

9. Ek sal die derde deel deur die vuur bring, hulle suiwer soos ’n mens silwer suiwer en hulle toets soos ’n mens goud toets. Hulle sal My Naam (Karakter en Outoriteit) aanroep en Ek sal hulle antwoord. Ek sal sê: ‘Hulle is My volk!’ Hulle sal sê: ‘יהוה is my God!’”

Z'kharyah 13