Yoganan 8:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Hy wat My gestuur het, is saam met My. Die Vader het My nie alleen gelos nie omdat Ek altyd doen wat Hom tevrede stel.”

30. Terwyl Hy hierdie dinge sê, het baie in Hom vertrou.

31. Yeshua sê vir die Jode wat in Hom vertrou het: “As julle voortdurend in My boodskap bly, dan is julle ware studentevolgelinge van My

Yoganan 8