Yoganan 3:32-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Dit wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy en niemand aanvaar Sy getuienis nie.

33. Wie Sy getuienis aanvaar, verklaar dat God waar is,Kol 2:9

34. want Hy wat deur God gestuur is, bring die boodskappe van God, want God het nie Sy Gees in mate gegee nie.

35. Die Vader het die Seun lief en het alles in Sy hand gegee.

Yoganan 3