Yoganan 16:27-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. want die Vader self het julle lief omdat julle My liefgehad het en vertrou het dat Ek vanuit eenheid met God uitgegaan het.

28. Ek het vanuit eenheid met die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom en Ek verlaat weer die wêreld en gaan om by die Vader te wees.”

29. Sy studentevolgelinge sê vir Hom: “Let op, nou praat U reguit en gebruik geen vergelykende stories nie.

30. Nou weet ons dat U alles weet en U nie nodig het dat iemand hulle vrae in woorde omsit nie. Dit is daarom dat ons vertrou dat U vanaf God uitgegaan het.”

31. Yeshua antwoord hulle: “Vertrou julle?Deut 4:31; Deut 31:6; Heb 13:5

Yoganan 16