Yoganan 14:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Waarheen Ek gaan, weet julle en die pad ken julle.”

5. T’oma sê vir Hom: “Ons Meester, ons weet nie waarheen U gaan nie en hoe kan ons die pad ken?”

6. Yeshua antwoord hom: “ אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die Pad, die Waarheid en die Lewe; niemand gaan na My Vader toe nie, behalwe deur My.

7. As julle My geken het, sou julle My Vader ook geken het. Van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien.”

Yoganan 14