39. Yeshua sê: “Neem die klip weg.” Marta, die suster van die man wat dood is, sê vir Hom: “Meester, hy ruik al, want dit is reeds vier dae.”
40. Yeshua sê vir haar: “Het Ek nie vir jou gesê dat as jy aanhou vertrou, jy die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God sal sien nie?”
41. Hulle vat die klip weg en Yeshua lig Sy oë op na bo en sê: “Vader, Ek dank U dat U My gehoor het