Yoganan 10:31-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Die Jode het weer klippe opgetel om Hom te stenig.

32. Yeshua antwoord hulle: “Ek het vir julle baie, uitstekende dade van die Teenwoordigheid van My Vader af gewys. Oor watter een van dié dade stenig julle My?”

33. Die Jode antwoord Hom en sê: “Dit is nie oor ’n goeie daad dat ons U stenig nie, maar oor kwaadpraat van God omdat U wat ’n mens is, Uself God maak.”Ps 82:1-8

34. Yeshua antwoord hulle: “Is daar nie in julle wet geskrywe: ‘Ek het gesê, julle is gode,’ nie?

Yoganan 10