Yoganan 1:48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Natan’el vra vir Hom: “Waarvandaan ken U my?” Yeshua antwoord en sê vir hom: “Voordat Filippos jou geroep het, toe jy onder die vyeboom was, het Ek jou gesien.”

Yoganan 1

Yoganan 1:43-51