Yo'el 3:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Smee julle ploegskare in swaarde en julle snoeimesse in spiese; laat die swakkes sê: “Ek is ’n magtige man.”

11. Haas julle en kom, al julle nasies rondom en kom daar bymekaar. Bring U magtiges af, o יהוה!

12. Laat die nasies opgewek word en opkom na die vallei van Y’hoshafat, want daar sal Ek sit om al die nasies rondom te oordeel.

Yo'el 3