Yo'el 1:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Tot U, o יהוה, roep ek uit, want ’n vuur het die weivelde van die wildernis verteer en die vlam het al die bome van die veld afgebrand.

20. Selfs die diere van die veld smag na U, want die waterstrome het opgedroog en vuur het die weivelde van die wildernis verteer.

Yo'el 1