Yirmeyahu 48:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is geen lofprysing meer vir Mo’av nie; in Heshbon het hulle katastrofe teen haar beplan: ‘Kom laat ons haar afsny sodat sy geen nasie meer is nie.’ Ook jy, Madmein, sal stil gemaak word, die swaard sal jou agtervolg.

Yirmeyahu 48

Yirmeyahu 48:1-6