Yirmeyahu 41:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het al die manne gevat en gegaan om teen Yishma’el, die seun van N’tanyahu, te veg en hulle het hom by die groot poel gekry wat by Giv’on is.

Yirmeyahu 41

Yirmeyahu 41:11-16