Yirmeyahu 4:30-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Jy, verlate een, wat gaan jy doen? Al trek jy skarlaken aan, al versier jy jou met goue ornamente, al maak jy jou oë groter met verf; tevergeefs maak jy jouself mooi; jou minnaars verag jou, hulle soek jou lewe,

31. want ek het ’n uitroep gehoor soos van ’n vrou wat geboorte gee, ’n benoudheid soos van een wat geboorte gee aan haar eerste kind, die geskree van die dogter van Tziyon, hygend na asem, sy sprei haar hande uit en sê: “Wee my, want ek word flou voor moordenaars.”

Yirmeyahu 4