Yirmeyahu 4:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“My lewe, my lewe! Ek is in angs! O, my hart! My hart klop in my, ek kan nie stil wees nie, want jy, my lewe, het die klank van die ramshoring gehoor, die oorlogsalarm!

Yirmeyahu 4

Yirmeyahu 4:12-21