Yirmeyahu 34:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. maar later het hulle omgedraai en weer die slawe en slavinne terug gevat wat hulle vrygelaat het en hulle het hulle as slawe en slavinne onderwerp.

12. Toe het die woord van יהוה tot Yirmeyahu gekom en gesê:

13. “So sê יהוה-God van Yisra’el: ‘Ek het ’n verbond met julle vaders gesluit op die dag toe Ek hulle uit Mitzrayim, uit die huis van slawerny, uitgebring het en gesê:Eks 21:2; Deut 15:12-18

Yirmeyahu 34