Yirmeyahu 29:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat hulle dwaas gehandel het in Yisra’el en owerspel met die vroue van hulle naaste gepleeg het en woorde in My Naam (Karakter en Outoriteit) valslik gepraat het, wat Ek hulle nie beveel het nie en Ek is die Een wat weet en ’n Getuie is,” verklaar יהוה.’”

Yirmeyahu 29

Yirmeyahu 29:21-25