Yirmeyahu 26:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Weet net verseker dat as julle my doodmaak, julle onskuldige bloed op julleself sal bring en op hierdie stad en op sy inwoners, want יהוה het my waarlik na julle toe gestuur om al hierdie woorde voor julle ore te praat.”