Yirmeyahu 23:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-Tzva’ot: “Moenie luister na die woorde van die profete wat vir julle profeteer nie. Hulle lei julle in nutteloosheid in; hulle praat visioene vanuit hulle eie verbeelding, nie uit die mond van יהוה nie.

Yirmeyahu 23

Yirmeyahu 23:6-19