Yirmeyahu 2:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priesters het nie gesê: ‘Waar is יהוה?’ nie. Die wat die wet handhaaf, het My nie geken nie; die heersers het ook teen My oortree en die profete het deur Ba’al geprofeteer en agter dinge aangeloop wat geen voordeel bring nie;

Yirmeyahu 2

Yirmeyahu 2:2-18