Yirmeyahu 2:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord van יהוה het tot my gekom en gesê:

2. “Gaan en verkondig in die ore van die mense van Yerushalayim en sê: ‘So sê יהוה: “Ek onthou aangaande jou die toewyding van jou jeug, die liefde van jou uithou, hoe jy in die woestyn, deur ’n onbesaaide land, agter My aan geloop het.

3. Yisra’el is die eersteling van Sy oes, afgesonder vir יהוה. Almal wat daarvan vernietig, sal veroordeel word; boosheid sal oor hulle kom,” verklaar יהוה.’”

4. Luister en hoor die woord van יהוה, o huis van Ya’akov en al die families van die huis van Yisra’el!

Yirmeyahu 2