Yirmeyahu 16:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord van יהוה het ook tot my gekom en gesê:

2. “Jy mag vir jou geen vrou vat en jy mag ook geen seuns of dogters in hierdie plek hê nie,”

3. want so sê יהוה van die seuns en die dogters wat in hierdie plek gebore word en van hulle moeders wat geboorte aan hulle gee en van hulle vaders wat hulle verwek in hierdie land:

Yirmeyahu 16