Yirmeyahu 10:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Ek weet, o יהוה, dat ’n mens se pad nie in homself is nie en dit is ook nie in ’n man wat loop om sy eie tree te rig nie.Heb 12:6,11

24. Dissiplineer my, יהוה, maar met regverdige oordeel; nie in U toorn nie, of U sal my tot niks maak nie.Yes 66:15; 2 Thes 1:8; Ps 79:6

25. Stort U toorn uit oor die nasies wat U nie ken nie en oor die families wat U Naam (Karakter en Outoriteit) nie aanroep nie, want hulle het Ya’akov verteer en hom opgeëet en sy blyplek verwoes.

Yirmeyahu 10