Wee my vanweë my besering! My wond is ongeneeslik, maar ék het gesê: “Waarlik, dit is ’n siekte en ek moet dit dra.”