Yirmeyahu 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die boodskap van יהוה het vir die tweede keer tot my gekom en gesê: “Wat sien jy?” Ek antwoord: “Ek sien ’n kokende pot en sy opening is na die noorde toe.”

Yirmeyahu 1

Yirmeyahu 1:11-19