Y'hoshua 9:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Die manne het van hulle padkos gevat en nie die raad van יהוה gevra nie.2 Sh'm 21:2

15. Y’hoshua het met hulle vrede gemaak en met hulle ’n verbond gesluit dat hy hulle sou laat lewe en die prinse van die vergadering het teenoor hulle gesweer.

16. Dit het gebeur aan die einde van drie dae nadat hulle die verbond met hulle gesluit het dat hulle gehoor het dat hulle bure is en dat hulle in hulle land woon.

Y'hoshua 9