Y'hoshua 8:34-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Toe, hierna, het hy al die woorde van die wet voorgelees, die seën en die vloek, volgens alles wat in die boek van die wet geskryf is.

35. Daar was nie ’n woord van alles wat Moshe beveel het, wat Y’hoshua nie voorgelees het voor die hele vergadering van Yisra’el, saam met die vroue en die kinders en die vreemdelinge wat tussen hulle gebly het nie.

Y'hoshua 8