Y'hoshua 5:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het יהוה vir Y’hoshua gesê: “Vandag het Ek die smaad van Mitzrayim van julle afgerol.” Dié plek word daarom tot vandag toe Gilgal genoem.

Y'hoshua 5

Y'hoshua 5:7-15