Y'hoshua 3:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshua het met die priesters gepraat en gesê: “Tel die verbondsark op en gaan oor, voor die volk uit.” Hulle het die verbondsark opgetel en voor die volk uit getrek.

Y'hoshua 3

Y'hoshua 3:2-16