Y'hoshua 22:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Y’hoshua die Re’uveniete, die Gadiete en die halwe stam van M’nasheh laat roep

2. en vir hulle gesê: “Julle het alles onderhou wat Moshe, die kneg van יהוה, julle beveel het en julle het na my stem geluister in alles wat ek julle beveel het.

Y'hoshua 22