Y'hoshua 21:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die res van die seuns van K’hat het tien stede deur die lot ontvang vanuit die families van die stam van Efrayim, uit die stam van Dan en uit die halwe stam van M’nasheh.

Y'hoshua 21

Y'hoshua 21:1-14