Y'hoshua 20:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, as die bloedwreker hom agternajaag, mag hulle hom wat die doodslag begaan het, nie in sy hand uitlewer nie omdat hy sy naaste sonder opset doodgemaak het en hom nie vroeër gehaat het nie.

Y'hoshua 20

Y'hoshua 20:1-9