Y'hoshua 19:37-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. Kedesh, Edre’i, `Ein-Hatzor,

38. Yir’on, Migdal-El, Horem, Beit-`Anat en Beit-Shemesh: negentien stede met hulle dorpe.

39. Dit is die erfenis van die stam van die seuns van Naftali, volgens hulle families; die stede met hulle dorpe.

40. Die sewende lot het geval op die stam van die seuns van Dan, volgens hulle families.

41. Die gebied van hulle erfenis was: Tzor’ah, Eshta’ol, `Ir-Shemesh,

Y'hoshua 19