Y'hoshua 19:19-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Hafarayim, Shi’on, Anagarat,

20. Rabbit, Kishyon, Evetz,

21. Remet, `Ein-Gannim, `Ein-Hadda en Beit-Patzetz.

22. Die grens het geloop tot by Tavor, Shagatzimah en Beit-Shemesh en hulle gebied eindig by die Yarden: sestien stede met hulle dorpe.

23. Hierdie is die erfenis van die stam van die seuns van Yissakhar, volgens hulle families; die stede met hulle dorpe.

Y'hoshua 19