Y'hoshua 18:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die Leviete het geen deel onder julle nie omdat die priesterskap van יהוה hulle erfenis is. Gad, Re’uven en die halwe stam van M’nasheh het ook hulle erfenis ontvang oorkant die Yarden in die ooste, wat Moshe, die dienskneg van יהוה, vir hulle gegee het.”

Y'hoshua 18

Y'hoshua 18:6-16