Y'hoshua 17:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het nader gekom voor El’azar, die priester, voor Y’hoshua, die seun van Nun en voor die leiers en gesê: “יהוה het Moshe beveel om ons ’n erfenis te gee tussen ons broers.” Volgens die bevel van יהוה, het hy vir hulle ’n erfenis gegee onder die broers van hulle vader.

Y'hoshua 17

Y'hoshua 17:1-10