Y'hoshua 14:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hierdie is wat die seuns van Yisra’el as erfenis in die land Kena’an ontvang het, wat El’azar, die priester, Y’hoshua, die seun van Nun, asook die familiehoofde van die stamme van die seuns van Yisra’el tussen hulle opgedeel het as erfenis.

2. Deur die lot is hulle erfenis verdeel, soos יהוה deur Moshe beveel het, vir die nege en ’n halwe stam,

Y'hoshua 14