Y'hoshua 10:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle daardie konings uitgebring het na Y’hoshua toe, roep Y’hoshua al die manne van Yisra’el en sê aan die bevelvoerders van die krygsmanne wat saam met hom gegaan het: “Kom nader, sit julle voete op die nekke van hierdie konings.” Hulle het nader gekom en hul voete op hulle nekke gesit.

Y'hoshua 10

Y'hoshua 10:18-34