1. dat hulle mag smelt soos was voor die vuur smelt en dat vuur U vyande mag verteer, om U Naam (Karakter en Outoriteit) aan U teëstanders bekend te maak sodat die nasies in U Teenwoordigheid mag bewe,
2. wanneer U ontsagwekkende dinge doen wat ons nie verwag het nie. U het afgekom en die berge het geskud in U Teenwoordigheid!Ps 31:18-20; 1 Kor 2:9